R219 000.00 – 24 Du Toitstraat, Franskraal (Onbeboude residensiële erf).
KAN DIT WEES? HIERDIE SEE UITSIG TEEN HIERDIE PRYS! PRYS NIE VERDER ONDERHANDELBAAR NIE.
Groot hoek erf van 875 m².
ASEMROWENDE UITSIGTE VANUIT ELKE HOEK!
Hierdie is een van die vele eiendomme op ons webtuiste wat met groot sorg uitgekies is ten einde u kosbare tyd nie te verspil nie. U word blootgestel aan die BESTE van die bestes. Waarde vir u geld is aan die orde van die dag! Oorspronklike kosprys gedurende Mei 2005: R390 000.00. Huidige munisipale waardasie vanaf 1 Julie 2012: R405 000.00. Moenie hierdie uitstekende geleentheid laat verby gaan nie.
Vir verdere besonderhede kontak ons gerus by een van die volgende:
Webtuiste: www.gtproperty.co.za.
Verw Nr: 561173.
Skakel Johann Dippenaar: 082 926 2066