R1 195 000.00
NUWE VRYSTELLING: SPLINTERNUWE WOONHUIS BINNE ‘N GEVESTIGDE AREA – WAT NOU FINALE AFRONDING NADER!
Bekostigbaar en nuut. Familie woning bestaande uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan leef-/kombuis area, ekstra groot dubbel motorhuis met waskamer fasiliteite. Onderdak braai geriewe. Aan 3 kante ommuur. Geplavei. Hierdie een sal verhandel.
www.gtproperty.co.za
WEB: 572 612
Skakel Marthie: 083 776 6812