Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

G&T_RolbalBaie geluk aan ons Kleinmond tak wat derde gekom het in die Rolbal besigheidsliga en Hermanus tiende!

Caledon-20130315-00463

 

Ons wil ook graag welkom sê aan Aljoma Wessels wat aangesluit het by die Caledon tak.

Sy sal vir Liana Swart ondersteun in die Boedelafdeling. Ons hoop sy sal dit baie geniet om deel te wees van ons span!

 

 

Verjaarsdae in Maart:

Hermanus: Marieta van Rhyn – 2de

Gansbaai: Theresa Robertson – 4de

Ons wens almal hartlik geluk met hulle verjaarsdae en wens net die beste toe vir die nuwe lewensjaar!

 

WATCH THIS SPACE!! …Pringlebaai Agentskap kom binnekort!