Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

580005_201335854530_18

HERMANUS SENTRAAL

R3 800 000

BESIGHEIDS  GELEENTHEID

Unieke geleentheid om ‘n eiendom te bekom in die verlengde Hermanus besigheidsgebied naby al die nuwe ontwikkelinge en besigste toeriste-area. Ideaal vir besigheidsperseel of vir die innoverende belegger. Hoewel die area steeds residensieel is, word dit tans gebruik as kantore (5 kantore, 2 badkamers en ‘n kombuis), ‘n winkel (2 kamers, 1 badkamer en ruim werkplek) en ‘n 1 slaapkamer woonstel (slaapkamer, badkamer, leefarea en kombuis).

Geleë naby Checkers, Woolworths en Waltons. Dit is ‘n geleentheid vir die belegger met visie. Moenie toelaat dat hierdie geleentheid jou verbygaan nie!

Stand size: 595 m²
Building size: ±350 m²
Rates: R684 p/m

Webtuiste: www.gtproperty.co.za

Web Ref: 580 005
http://www.gtproperty.co.za/property_details.aspx?property_ref=580005

Kontak: Hannelie
082  557 9358
hannelie@gtproperty.co.za