Sedert die begin van 2016 het Guthrie & Theron Prokureurs Caledon twee
eiedomsagentskapkantore geopen. Die eerste kantoor is geleë in dieselfde gebou as die prokureurskantoor te Hoopstraat 19. Hul eiendomsagent hier is Antoinette du Toit
082 417 9611 / 028 212 1060, antoinette@gtproperty.co.za
Dan is daar ‘n tweede kantoor in Riviersonderend oopgemaak wat ook geleë is in die in Hoofstraat by Kantoor nr.1 langs die Shell vulstasie op linkerkant.
Hier is Guthrie & Theron se eiendomsagent Adri Schneeberger
072 498 8711 of 028 050 0770; adri@gtproperty.co.za
Kontak hulle gerus vir enige eiendomsnavrae.