LOSLITDAG:
Loslitdag is die land se grootste geldinsamelings –en bewusmakingsprojek vir persone met gestremdheid. Die personeel van GUTHRIE –en THERON in Caledon het vanjaar besluit op die hoedtema ter ondersteuning van loslitdag op 2 September 2016.
GUTHRIE & THERON CALEDON NEEM DEEL AAN DIRTOPHIA:
Op 10 September 2016 is Dirtophia se Staalwater – 7km pretdraf in Caledon aangebied.
Hierdie geleentheid word jaarliks deur Dirtophia aangebied en word ondersteun deur deelnemers van heinde en verre.
GUTHRIE & THERON CALEDON se prokureurs personeellede en eiendomsagent het deelgeneem.
Dit was ‘n spanbou-geleentheid wat baie geniet is.
Prokureurs:
Charl Cilliers charl@gtlaw.co.za en Liana Swart ( 0282121060 )
Eiendomsagent :
Antoinette du Toit, ( 082 417 9611 )