Opskortende voorwaardes in ‘n koopkontrak: Weet wat jou verpligtinge is
Stel jou voor dat jy ‘n koopkontrak onderteken om jou droomhuis te koop en later uitvind dat die kontrak verval het, omdat jou verband een dag te laat goedgekeur is. Die situasie kan verder vererger word indien die Verkoper ‘n beter aanbod vir sy eiendom ontvang en die beter aanbod aanvaar. Indien ‘n koopkontrak onderhewig […]

Vastetermynkontrakte – Wees Bedag Op Die Volgende!
Eis vir onbillike ontslag – Werknemers en werkgewers Werknemer: Is jy in gevolge ‘n vastetermynkontrak aangestel? Wat gebeur aan die einde van hierdie termyn? Watter regte het jy as werknemer wanneer die kontrakstermyn tot ‘n einde kom? Dit kan wees dat jy ‘n saak kan uitmaak vir onbillike ontslag, indien:- Jy op redelike gronde die […]