Ondernemingsredding – Watter Maatskappye Sal Kwalifiseer?
Wat staan jou te doen as jou maatskappy in finansiële nood verkeer? Die nuwe Maatskappywet maak voorsiening vir ondernemingsreddingsprosedures om ‘n maatskappy in staat te stel om weer kommersieel lewensvatbaar te word. Waar volle of gedeeltelike herstel nie haalbaar is nie, kan die ondernemingsreddingsprosedures steeds gebruik word. Hiervoor sal mens moet kan aantoon dat die […]