Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Uitbreiding van ‘n deeltitel eenheid: Wat u moet weet!

Inwoners van ‘n Deeltitel Skema moet hul onderwerp aan die reëls en regulasies van die Beheerliggaam. Hierdie reëls en regulasies word onderskryf deur die Deeltitelwet. Wanneer jy van voorneme is om sekere strukturele verandering aan jou eenheid aan te bring moet jy bewus wees daarvan dat die Deeltitelwet ‘n proses voorskryf wat gevolg moet word […]