Verpligte aftrede: Wanneer is dit diskriminasie?
Diskriminasie op grond van ouderdom is ‘n vorm van outomatiese onbillike arbeidspraktyk. Wanneer ‘n werknemer dus aftree-ouderdom bereik en hy gevolglik afgedank word, sal die werkgewer moet bewys dat dit die ooreengekome of normale aftree-ouderdom is. In praktyk sal die werkgewer twee dinge aan die Hof moet bewys: Dat daar reeds ‘n aftreebeleid in plek […]