Opskortende voorwaardes in ‘n koopkontrak: Weet wat jou verpligtinge is
Stel jou voor dat jy ‘n koopkontrak onderteken om jou droomhuis te koop en later uitvind dat die kontrak verval het, omdat jou verband een dag te laat goedgekeur is. Die situasie kan verder vererger word indien die Verkoper ‘n beter aanbod vir sy eiendom ontvang en die beter aanbod aanvaar. Indien ‘n koopkontrak onderhewig […]
My broer se oppasser: Die onbetaalde boukontrakteur en die verrykte eienaar
‘n Boukontrakteur het ‘n geldige en bindende, geskrewe boukontrak gesluit met ‘n beslote korporasie vir die oprigting en bou van ‘n residensiële eiendom op ‘n erf geregistreer in die naam van die enkele lid van die beslote korporasie en ‘n derde party. Ten spyte daarvan dat die finale betalingsertifikaat steeds uitstaande, betaalbaar en verskuldig was, […]