U testament : ‘n Belangrike dokument
Die lewe is baie onvoorspelbaar en ons adviseer graag kliënte om erns te maak om ‘n testament in plek te hê en boedelbeplanning te doen. Hieronder is redes waarom dit een van u belangrikste prioriteite behoort te wees. V: Hoekom behoort ek ‘n testament te hê? A: ‘n Testament stel u in staat om erfgename […]
Die benoeming van ‘n eksekuteur in my testament
Hierdie is ‘n onderwerp waaroor al hoe meer besprekings en argumente plaasvind en dit is ook so dat individue meer ingelig raak oor wat die fooie is waarop die Eksekuteur van ‘n boedel geregtig is en hoe die fooie bereken word. Soos ons in vorige atikels melding gemaak het, word die maksimum vergoeding waarop ‘n […]