Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Hondebyt en die Finansiële risiko vir die eienaar

Na aanleiding van ‘n toename in die soort sake is dit van belang om die risiko’s aan eienaars uit te wys, hoe aanspreeklikheid ontstaan en hoe om hierdie risiko’s te ondervang. Wanneer ‘n persoon deur ‘n hond gebyt word kan die beseerde persoon aksie instel teen die eienaar van die hond vir die verhaal van […]