Om te trou of nie te trou…
Wanneer ‘n man die groot vraag vra aan die liefde van sy lewe en sy aanvaar, kan daar gesê word dat hulle ‘n kontrak aangegaan het om te trou in die toekoms. Wanneer die verlowing egter verbreek word kom dit dikwels voor dat die verontregte party hul eks wil dagvaar vir die verbreking van die […]