Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Wanneer is ‘n huurder ’n onwettige besetter?

Indien ’n huurkontrak op enige wyse deur die huurder verbreek word, en die huurder na die ontvangs van die kennisgewing, nie die nodige reggestellings binne die afgespreekte tydperk aanbring nie, kan die verhuurder die kontrak kanselleer. Die huurder sal in die geval dan as ‘n onwettige bewoner beskou word. Indien ‘n huurder versuim om sy […]

Huurder en verhuurder: Wat is jou regte en verpligtinge?

Sandra wil graag in haar eie plekkie intrek maar is, soos baie ander mense, onseker oor wat ‘n huurkontrak behels en watter verantwoordelikhede dit op haar sal plaas. ‘n Huurkontrak word omskryf as die ooreenkoms wat tussen die huurder en die verhuurder aangegaan word vir die verhuring van ‘n eiendom. Die huurkontrak reël beide die […]