Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Nuwe prosedures by maatskappy deregistrasies

Die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (“CIPC”) het nuwe prosedures vir die deregistrasie van maatskappye en beslote korporasies gepubliseer. Jy kan aansoek doen om die betrokke entiteit vrywilliglik te deregistreer indien: Dit nie meer handel dryf nie, of Dit oor geen bates beskik nie of nie oor genoegsame bates beskik om dit te laat […]