Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Kredietooreenkoms

As jy versuim om ʼn betaling te maak op ‘n kredietooreenkoms en die kredietverskaffer aksie teen jou neem, het jy, volgens artikel 129 (3)(b) in kombinasie met artikel 129 (3)(a) en 129 (4) van die Nasionale Kredietwet (“NCA”), sowel as die saak van FirstRand Bank Limited v Nomsa Nkata, tyd om die kredietooreenkoms te herstel […]