February 19, 2013

Kan jou prokureur jou verteenwoordig by die KVBA en spesifiek by verhore oor onbillike ontslag?

Die Kommissie vir Versoening, Bemiddelling en Arbitrasie (KVBA) se reëls laat in die algemeen regsverteenwoordiging toe tydens arbitrasies, met een belangrike en algemene uitsondering.Wanneer die dispuut […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X