Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Hoe meer dae, hoe meer dinge: Raadsale in die kuberruim

Die Maatskappywet van 2008 gee erkenning aan vandag se moderne middels van kommunikasie. Formele vergaderings en besluite van die Maatskappy kan nou by wyse van e-pos, aanlynboodskapdiens, stem- en videokonferensies (byvoorbeeld Skype, SightSpeed en iChats) geneem word. Die tradisionele raadsvergaderings waartydens almal persoonlik en in dieselfde vertrek teenwoordig moet wees, gaan gevolglik in die toekoms […]