Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Kan jou prokureur jou verteenwoordig by die KVBA en spesifiek by verhore oor onbillike ontslag?

Die Kommissie vir Versoening, Bemiddelling en Arbitrasie (KVBA) se reëls laat in die algemeen regsverteenwoordiging toe tydens arbitrasies, met een belangrike en algemene uitsondering.Wanneer die dispuut handel oor die billikheid van ‘n ontslag as gevolg van óf wangedrag óf onbevoegdheid van die werknemer, bepaal die reëls dat jy nie op regsverteenwoordiging geregtig is nie. Die […]