`n Vinger in die PIE: Prevention of Illigal Eviction from Unlawful Occupation of Land Act
Jy het eiendom wat jy uitverhuur. Die huurder het besluit dat hy nie verder die huur kan bekostig nie, en geen beloftes, briewe of dreigemente maak enige verskil nie. Nie net weier die huurder om die huurgeld te betaal nie, maar boonop weier hy om die eiendom te ontruim. Om die kersie op die koek […]