Geskille met jou regspersoon: eienaars se remedies
In ‘n onlangse geval het die trustees van die regspersoon van ‘n sekere deeltitelskema ‘n wiel van die motor van een van die huiseienaars geklamp het (“wheel clamp”) omdat hy nie op sy toegekende parkeerplek geparkeer het nie. Alhoewel die huiseienaar nie op sy toegekende parkeerplek parkeer het nie, kon hy nie verstaan waarom sy […]