Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Moenie deur die lewe jaag nie

Jack Louw is gewoond daaraan om vinnige motors te ry – hy is feitlik gebore met een voet op die versneller. Jack kom boonop uit ‘n baie welgestelde familie, wat beteken dat daar altyd geld was om die boetes vir al sy verkeersoortredings te betaal. Jack se geluk kan egter binnekort draai en dan sal […]