Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Guthrie en Theron verhuis!

Guthrie en Theron, Kleinmond gaan na byna twee dekades na ‘n nuwe gebou aan die einde van Augustus 2013, verhuis. Die formidabele regsgroep het reeds sedert 1896 sy wortels in die Overberg distrik geskiet. Twee swaers, Frank Guthrie, ‘n Skot, en Charlie Theron, ‘n boer van die Caledon distrik was eertydse die stigters en is […]