Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Huurder en verhuurder: Wat is jou regte en verpligtinge?

Sandra wil graag in haar eie plekkie intrek maar is, soos baie ander mense, onseker oor wat ‘n huurkontrak behels en watter verantwoordelikhede dit op haar sal plaas. ‘n Huurkontrak word omskryf as die ooreenkoms wat tussen die huurder en die verhuurder aangegaan word vir die verhuring van ‘n eiendom. Die huurkontrak reël beide die […]