Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Die aanvaarding van Elektroniese fondsoorplasings as betaling in die verkoop van voertuie en oordrag van registrasie op eNatis

Elektroniese fondseoorplasings, beter bekend as EFTs, het ‘n wyd aanvaarde en gewilde betalingswyse in Suid-Afrkia geword, ten einde die risiko van kontant of tjekbedrog te negeer. Baie beskou die uitgedrukte bewys van ‘n elektroniese fondseoorplasing as ‘n bevestiging van betaling asof dit ‘n kontant deposito transaksie is.  Veral in die koop en verkoop van motorvoertuie.  […]