Verkopers se beskerming beperk onder voetstootsklousule
Verkopers se beskerming onder die voetstootsklousule in ‘n koopkontrak vir die verkoop van onroerende eiendom, is dalk nie so “absoluut” soos sommige mense dink nie. Dit bly steeds die verkopers se plig om alle latente (verborge) gebreke in die eiendom aan voornemende kopers uit te wys. Verkopers se versuim om hieraan gehoor te gee, kan […]