Opskortende voorwaardes in ‘n koopkontrak: Weet wat jou verpligtinge is
Stel jou voor dat jy ‘n koopkontrak onderteken om jou droomhuis te koop en later uitvind dat die kontrak verval het, omdat jou verband een dag te laat goedgekeur is. Die situasie kan verder vererger word indien die Verkoper ‘n beter aanbod vir sy eiendom ontvang en die beter aanbod aanvaar. Indien ‘n koopkontrak onderhewig […]