Wees versigtig wat jy sê of skryf!
Die wet van naamskending poog om balans te vind tussen die eiser se reg op reputasie, en n verweerder se reg op vryheid van uitdrukking, die is twee regte wat beide die gemenereg en in die Grondwet erken word. Die skending van iemand se naam is deesdae ‘n ernstige oorweging met die interaksie in die […]