Facebook se wraak
Facebook, Twitter en ander sosiale netwerke vorm deel van ons alledaagse lewe en dien as ‘n nuttige medium om persoonlike menings met ander te deel. Hierdie netwerke kan egter ongelukkige vertakkings hê. Kom ons wees nou eerlik: om jou baas in die openbaar sleg te sê, was nog nooit `n slim loopbaanbesluit nie. Dis een […]