Eiendomsfokus – Gansbaai/Kleinbaai
October 16, 2012
Eiendom: Die gevare van gesamentlike eienaarskap.
November 19, 2012

Eiendomsfokus

HERMANUS / FERNKLOOFLANDGOED

Bou jou droom huis op hierdie pragtige gholflandgoed vanaf R650 000. Rustige omgewing, omring deur die natuur, staproetes op jou voorstoep, gholfklublidmaatskap aan eienaars beskikbaar en 24 uur sekuriteit. Die verskillende eenhede het elkeen sy eie unieke karakter.

Fairbanks Village bestaan uit slegs ses erwe, elk met sy eie ingang, pryse begin by R1 300 000. Innesbrook Village is naby die dorp en skole met pryse wat begin by R820 000. Prestwick Village is die naaste aan die gholfklubhuis en wandelspaaie met die sonnigste, met erwe beskikbaar vanaf R700 000. Lakeside Village is omring deur die gholfbaan aangrensend aan ‘n dam en groen staproetes, pryse begin by R980 000. Hillside Village het ‘n groot see uitsig en die beste uitsig oor die gholfbaan, met erwe beskikbaar vanaf R820 000.

Fernkloof Village is geleë aan die voet van die berg, die grens van die Fernkloof Natuurreservaat en het ‘n pragtige berg en see uitsig, pryse begin by R650 000. Kies jou plot volgens jou behoeftes! HUISE BESKIKBAAR VANAF R2 700 000.

Hannelie:  (082) 557 9358
Website:  www.gtproperty.co.za.

http://www.gtproperty.co.za/property_details.aspx?property_ref=235404

 

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X