Skip to main content

Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Met ingang van 1 Oktober 2012 is die verdiensteplafon van die Werkloosheids-versekeringsfonds aangepas tot R14,872 per maand (R178,464 per jaar).Werkgewers en werknemers betaal steeds elkeen 1% van die maandelikse verdienste oor aan die WVF.

Maksimumbydraes sal gevolglik verhoog en voordele sal ook verhoog. Onthou om die aftrekkings op jou salarisstelsel aan te pas en ook om die EMP 201 opgawes by te werk!

© DotNews, 2005-2012. Hierdie is ‘n algemene inligtingstuk en moet gevolglik nie as regs- of ander professionele advies benut word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u regsadviseur vir spesifieke en toegepaste advies.