R1 550 000
NUWE VRYSTELLING OP ALLEENMANDAAT: EGTE ONRUS SJARME IN ‘N GEVESTIGDE AREA – DIE PERFEKTE FAMILIEWONING!
Prentjiemooi! ‘n Huislike gevoel waaroor jy lank sal droom. 4 Slaapkamers, 3 badkamers, oopplan, onderdak braai area, aparte waskamer, sprankelende swembad & motorhuis. Ten volle omhein. Die 4de slaapkamer en 3de badkamer is deel van ‘n ruim woonstel.
‘n Meer uitgebreide beskrywing:
Die huis se ingang loop in die sitkamer wat oopplan is en dan na die eetkamer en kombuis. In die sitkamer is ook ‘n kaggel. Die plaaskombuis het sementblaaie en ‘n uitlaatklep vir die skottelgoedwasser.
Aan die agterkant, sal jy ‘n pragtige onderdak braai area en ook ‘n aparte waskamer vind. Die huis het 3 slaapkamers (hoof en suite en met kaggel) en 2 badkamers.
Die woonstel het sy eie ingang van buite, maar ingang kan ook vanaf die woning verkry word.
In die woonstel is ‘n oopplan slaapkamer/badkamer, ingeboude kaste en ‘n aparte ruimte vir ‘n kombuis. Outo motorhuis.
Die eiendom is ten volle omhein met ‘n swembad. Baie netjies en goed onderhou.
Ekstra: ‘n ‘Well point’ wat die swembad en tuin voed. (Geen verrassings op die munisipale rekening nie!)
- Erf grootte: ± 700m ².
- Bou grootte: ± 160m ².
Meer fotos:
http://www.gtproperty.co.za/property_details.aspx?property_ref=582347
Web Verw: 582347.
Skakel Elna by 082 379 6897