Die opening van ons nuwe Guthrie & Theron Eiendomsagentskap in Hermanus se middedorp!
Twee vennote van Guthrie & Theron, die broers, het na 17 jare ‘n terugkeer na rugby gemaak by hulle Wilgenhof reünie!! @einalywe&wegholrugby
Verjaarsdae in April:
Hannelie Gunter – 17 April
Lerina Ferreira – 23 April
Ons wens diegene wat hulle verjaarsdae die maand herdenk het hartlik geluk en net die beste toe!