Gesamentlike testamente
Die mees algemene gesamentlike testament is dié van ‘n getroude paar. Dit beteken egter nie noodwendig dat die boedels saamgevoeg word en dat die Testateur en Testatrise dan gesamentlik oor die verdeling van hulle boedels moet besluit nie. Elke party kan steeds binne een testament afsonderlik oor die verdeling van sy/haar boedel besluit. Gevolglik is […]