Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Is jou deeltitelheffings geldig?

In ‘n onlangse saak van die Hoë Hof, was die regsliggaam van ‘n deeltitelskema onsuksesvol in hul pogings om die eienaar van ‘n deeltitel-eenheid se bestorwe boedel te sekwestreer.Hierdie geval illustreer ook waarom dit so belangrik is om aan die tegniese voorskrifte van die Wet op Deeltitels te voldoen wanneer heffings vasgestel word. Wat op […]