Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Eiendomstransaksies met trusts – Let op die risiko’s!

Enige persoon wat eiendom namens ‘n trust wil verkoop of koop moet behoorlik en skriftelik gemagtig wees om namens die trust op te tree. Alle ooreenkomste waarin onroerende eiendom gekoop of verkoop word, moet regtens op skrif wees en dit moet deur beide die koper en die verkoper onderteken word, of deur hul agente wat […]