Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Is daar beperkings op eiendomsreg?

Dit is ‘n algemene beginsel in die sakereg dat eiendomsreg nie absolute en onbeperkte inhoudsbevoegdhede aan ‘n eienaar verleen nie, maar dat daar verskeie beperkings daarop bestaan in belang van die gemeenskap en ten gunste van ander persone. Die belangrikste beperking op die eienaar in belang van die gemeenskap in die algemeen is geleë in […]