Eiendomsfokus
BAARDSKEERDERSBOS – SLEGS R3 250 000 VIR DIE NETJIESE, GOEDVERSORGDE KLEINHOEWE Nuwe vrystelling op Alleenmandaat. 3,2Ha kleinhoewe op die grens van Baardskeerdersbos dorpsgebied. Uitstekende belegging – enigste in sy soort in die area. Baie netjies met gevestigde wingerd en olyfboord onder besproeiing. Gerestoureerde 2 slaapkamer Strandveld kothuis met en suite badkamers, oopplan sit/eetkamer en kombuis. […]
Eiendomsfokus
HERMANUS SENTRAAL R3 800 000 BESIGHEIDS GELEENTHEID Unieke geleentheid om ‘n eiendom te bekom in die verlengde Hermanus besigheidsgebied naby al die nuwe ontwikkelinge en besigste toeriste-area. Ideaal vir besigheidsperseel of vir die innoverende belegger. Hoewel die area steeds residensieel is, word dit tans gebruik as kantore (5 kantore, 2 badkamers en ‘n kombuis), ‘n winkel (2 kamers, […]