Guthrie & Theron | Attorneys in the Overberg Region

Property Focus

Pringle Bay UNIEKE GELEENTHEID VIR DIE ERNSTIGE BELEGGER LEGIO MOONTLIKHEDE Prys:  R18,500,000 Die eiendom is gesoneer vir opleiding, wat dit ideaal maak vir bv. ‘n hotelskool  of selfs vir ‘n rehabilitasiesentrum.   Dit leen homself ook ideaal vir ‘n boutiekhotel of  ‘n Bed-en-Ontbyt-saak.   ‘n Verdere moontlikheid is vir ‘n Spa-oord.   Die uitsig op die see en […]