Ondernemingsredding – SARS ook saam in die tou.
SARS het nog altyd, tydens sekwestrasies en likwidasies voorkeur geniet ten opsigte van hulle aansprake en eise ingevolge die toepaslike insolvensie wetgewing.Dividende word eers aan versekerde skuldeisers (“verbandhouers”) en daarna gedeeltelik aan personeel toegeken. Hierna is die Suid – Afrikaanse Inkomstediens as skuldeiser wat statutêre voorkeur geniet, die volgende in die rangorde van betalings. Dit […]